Verbode handelspraktyke

Beleidsbesonderhede

VERANDERINGELOG
Beleidsrede
Ons doel is om gebruikers en besighede daarteen te beskerm om ten opsigte van hulle geld, eiendom of persoonlike inligting bedrieg te word. Om dit te doen, verbied ons inhoud en gedrag wat verbode handelspraktyke toepas. Dit sluit vals werk- of regeringsprogramaanbiedings, glanspersoon- en handelsmerklokaas, beleggingskemas (insluitend gewaarborgde opbrengs), skuldverligting- en kredietherstelkemas, word-vinnig-ryk- en weggeeprysskemas, romanseskemas en liefdadigheidskemas in.
Ons laat mense toe om bewustheid te skep van swendelary en ander verbode handelspraktyke, ander daaroor op te voed en dit te veroordeel, mits hulle nie sensitiewe inligting bekend maak of dit bevorder nie.
Vir beleide wat met verbode dokumente en finansiële dienste verband hou, kyk na die Gemeenskapstandaarde oor beperkte goedere en dienste.
Ons handhawing is nie perfek nie, en ons kan dalk nie alle beleidsoortredings bespeur nie. Om meer te wete te kom oor hoe om misleidende inhoud raak te sien en wat jy kan doen om jouself te help beskerm, besoek ons Sentrum vir beskerming teen swendelary.
Handhawing
Ons kan ’n reeks handhawingstappe doen, insluitend, maar nie beperk nie, tot verwydering van inhoud en advertensies, vermindering van verspreiding, beperking van advertensierekeninge, beperking van kenmerke, vereis van verifikasie of deaktivering van rekeninge. Hierdie optrede kan dalk die gevolg wees van ons eie proaktiewe bespeuring, of ingelig word deur rapporterings van vertroude entiteite en gebruikerterugvoer (hier onder beskryf).
Gebruikerterugvoer
Gebruikerterugvoer help ons om kommersiële praktyke te identifiseer wat swak gebruikerservarings skep. Ons oorweeg seine soos konsekwente patrone of disproporsionele volumes negatiewe terugvoer, en ons deel relevante terugvoer met adverteerders en verkopers sodat hulle hul inhoud en klanttevredenheid kan verbeter. Waar negatiewe terugvoer volhou ten spyte van waarskuwings, kan ons dalk die stappe hier bo doen, tot en met beperking of deaktivering van die verantwoordelike rekeninge of entiteite. Dit sluit in handhawingoptrede teen praktyke soos:
  • Misleidende of onredelike pryse.
  • Nie-aflewering: versuim om aangekoopte produkte of dienste te lewer nadat betaling gemaak is.
  • Wanvoorstelling van produk: bemarking van produkte of dienste wat wesenlik verskil van dit wat geadverteer is, insluitend beduidende teenstrydighede in gehalte of verkeerde items.
  • Ongemagtigde heffings: om betaling van ’n klant se betaalmetode te hef sonder voorafmagtiging of duidelike openbaarmaking.
  • Oortreding van terugsending- of terugbetalingbeleide: versuim om vasgestelde terugbetaling- of terugsendingbeleide na te kom.
  • Misleidende intekeningpraktyke: om klante in te teken op herhalende betalingplanne of intekeningdienste sonder duidelike bekendmaking van die bepalings.
  • Skakels wat lyk asof dit na regmatige kommersiële webwerwe lei, maar wat in plaas daarvan na swendelarywebwerwe lei.
Ons laat die volgende nie toe nie:
Inhoud wat bedrieglike taktieke gebruik om mense of sakeondernemings te mislei vir kommersiële of finansiële gewin, insluitend maar nie beperk nie tot:
Verbode leninginhoud
Dit sluit in:
  • Leningaanbiedings wat van die gebruiker vereis om ’n voorskot te betaal om ’n lening te kry.
  • Leningaanbiedings wat goedkeuring waarborg sonder enige melding van standaard goedkeuringskriteria, soos finansiële inligting van die lener.
Verbode dobbelinhoud
Dit sluit in:
  • Aanbiedings van dienste vir dobbel met regte geld (“regte geld” is werklike geldeenhede wat gebruik kan word om goedere en dienste in die regte wêreld aan te koop, insluitend nasionale geldeenhede soos Amerikaanse dollars en virtuele geldeenhede soos Bitcoin):
    • wat waarborg dat ’n mens sal wen.
    • wat impliseer of erken dat die uitslag van ’n spel of ’n wedstryd gemanipuleer is
    • wat mense lok om wedstrydknoeiery moontlik te maak of om hulp of wenke te soek oor hoe om ’n wedstryd of spel te manipuleer
    • promosie van dobbeldienste op misleidende of onduidelike maniere (soos onverwante teks wat met ’n dobbelpromosiefoto of -video gepaard gaan)
  • Aanbiedings wat dienste van bekende misleidende dobbelverskaffers bemark.
Sosiale casinospeletjies wat dobbel naboots sonder die kans om regte geld te wen, word deur ons Gemeenskapstandaarde vir beperkte goedere en dienste gedek.
Verbode beleggingsinhoud
Dit sluit in:
  • Aanbiedings van beleggingsgeleenthede waar beleggingopbrengs gewaarborg of risikovry is.
  • Aanbieding van beleggingsgeleenthede waar beleggingopbrengs of vergoeding gedeeltelik of volledig gegrond is op die werwing van ander mense om aan die skema deel te neem.
  • Aanbiedings van beleggingsgeleenthede wat bewerings maak of verwys na suksesvolle vorige prestasie of opbrengste om ’n verwagting van soortgelyke toekomstige resultate te skep.
  • Aanbiedings van beleggingsgeleenthede wat vinnige opbrengste belowe (soos binne minder as 24 uur).
  • Aanbiedings om ’n sekere bedrag geld in ’n groter bedrag om te skakel deur dit te swaai, of deur middel van ’n slenter of strategie wat “cash flip”, “money flip” of soortgelyke terminologie gebruik.
Verbode liefdadigheidsinhoud
Dit sluit in:
  • Bedrieglike versoeke vir geld of skenkings vir liefdadigheidsake.
Verbode romantiese inhoud
Dit sluit in:
  • Bedrieglike pogings om aanlyn romantiese verhoudings aan te knoop deur te vra vir nieseksuele geselskap of verhoudings en dan geld of ’n ekwivalent in ruil aan te bied of te versoek.
Verbode handelsmerk- of glanspersoonlokaasinhoud
Dit sluit in:
  • Handelsmerklokaaswendelary, wat behels dat daar valslik beweer word dat ’n gevestigde besigheid of entiteit verteenwoordig word, of namens hulle gepraat word, saam met misleidende taktieke om mense te lok om met die inhoud interaksie te hê in ’n poging tot swendelary of bedrog.
  • Swendelarye waarvoor glanspersone se lokmiddel gebruik word, wat behels dat ’n openbare figuur se naam, voorkoms of foto’s valslik gebruik word saam met misleidende taktieke om mense te lok om interaksie met die inhoud te hê in ’n poging tot swendelary of bedrog.
Verbode inhoud oor vinnig ryk word
Dit sluit in:
  • Aanbiedinge van onrealistiese finansiële belonings vir onduidelike of minimale moeite.
Verbode tasbare, geestelike of Illuminati-inhoud
Dit sluit in:
  • Aanbiedings van tasbare belonings, soos geld, goedere of dienste met ’n geldwaarde, insluitend fisiese, digitale en virtuele geldeenhede, en fisiese of digitale goedere en dienste vir lidmaatskap van of aansluiting by ’n vereniging, kultus, godsdienstige sekte (soos byvoorbeeld die Illuminati-broederskap).
  • Aanbiedings van tasbare belonings vir die gebruik van swartkuns of magiese items (byvoorbeeld towerspreuke, gelukbringers, amulette, aandenkings, doepas, towerbeursies, ens.).
Verbode versekeringsinhoud
Dit sluit in:
  • Aanbiedings van vals versekering met groot afslag, met versoeke vir ’n voorafbetaling, soos ’n administrasiefooi of deposito.
  • Aanbiedings van vals versekering met groot afslag, met beloftes van groot besparings op versekering in vergelyking met konvensionele versekeringsverskaffers.
Verbode werksgeleentheidinhoud
Dit sluit in:
  • Aanbiedings van werk wat geen inligting oor die werkgewer en posbeskrywings bevat nie, en bloot na werksgeleenthede verwys.
  • Aanbiedings om van die huis af te werk, maar die werktitel impliseer dat die werknemer nie van die huis af kan werk nie.
  • Aanbiedings van werksgeleenthede met beloftes van salarisvoorskotte.
  • Aanbiedings van gewaarborgde werksgeleenthede.
  • Aanbiedings van werksgeleenthede bied wat ’n fooi eis voor die werk gegee word.
Verbode skuldverligting en inhoud oor kredietterugstelling
Dit sluit in:
  • Beloftes om skuld van ’n spesifieke bedrag binne ’n vasgestelde tydperk te elimineer of te verminder.
  • Beloftes om alle skuldinvorderings of hofsake te stop.
  • Beloftes om kredietinligting van kredietverslae te verwyder of om ’n nuwe “kredietidentiteit” te skep.
Verbode weggeeprysinhoud
Dit sluit in:
  • Vals aanbiedinge van ’n gewaarborgde beloning van regte geld of verbruikergoedere (soos elektroniese toestelle, voertuie of juweliersware) sonder enige optrede wat van die gebruiker vereis word, behalwe om persoonlike of finansiële inligting te deel.
  • Vals aanbiedinge van geld uit regeringstoelae of programme.
Inhoud oor verbode voorafbetaling
Dit sluit in:
  • Valslik geld beloof in ruil daarvoor dat ’n fooi/elektroniese oordrag/betaling vooraf gedoen word.
Nieteenstaande die bogenoemde, verbied ons nie inhoud wat swendelary of ander verbode kommersiële praktyke veroordeel, mense daarvan bewus maak of daaroor inlig nie, sonder om óf sensitiewe inligting te onthul óf dit te bevorder nie.
Benewens die verwydering van rekeninge wat ons beleid oor Verbode Kommersiële Praktyke oortree, oorweeg ons geoutomatiseerde stelsels ’n reeks gedragseine om te help om ongewenste kontak en blootstelling aan potensiële swendelaryaktiwiteit te identifiseer en te beperk.
  • Ons kan rekeninge deaktiveer of toegang tot produkte en funksies (bv. die vermoë om boodskappe aan sekere rekeninge te stuur) beperk op grond van ’n kombinasie van gedrag, soos om ongevraagde boodskappe aan mense te stuur wat jy nie volg nie, om jou ligging doelbewus wan voor te stel, of om ’n admin van gemeenskappe (bv. Bladsye) te wees wat ons verwyder het omdat ons swendelarybeleide oortree is.
Vir die volgende Gemeenskapstandaarde vereis ons bykomende inligting en/of konteks om dit af te dwing:
Ons kan inhoud verwyder wat:
  • Bedrog of swendelary behels wat deur ’n vertroude entiteit gerapporteer is.
  • Mense werf om aan groepsgedinghofsake deel te neem deur bedrieglike taktieke te gebruik, soos om ’n regeringsentiteit of nuusagentskap na te boots, of om sensasionele of oordrewe aansprake te gebruik.
  • Entiteite betrek wat deelneem of voorgee om aan georganiseerde bedrog- of swendelgedrag deel te neem, insluitend die gebruik van verskeie rekeninge in ons dienste om gesamentlik bedrog te pleeg.
Ons laat inhoud toe wat andersins deur hierdie beleid gedek word wanneer dit in die konteks van veroordeling, opvoeding, bewusmaking, of nuusberiggewing geplaas word.
Policy Rationale
We aim to protect users and businesses from being deceived out of their money, property, or personal information. To do so, we prohibit content and behavior that employ prohibited commercial practices. This includes false job or government program offers, celebrity and brand bait, investment schemes (including guaranteed returns), debt relief and credit repair schemes, get-rich-quick and giveaway schemes, romance schemes, and charity schemes.
We allow people to raise awareness of, educate others about, and condemn scams and other prohibited commercial practices, provided they do not reveal sensitive information or promote them.
For policies related to Prohibited Documents and Financial Services, see the Restricted Goods and Services Community Standards.
Our enforcement isn’t perfect, and we may not detect all policy violations. To learn more about how to spot deceptive content and what you can do to help protect yourself, visit our Scam Protection Center.
Enforcement
We may take a range of enforcement actions, including but not limited to removing content and ads, reducing distribution, restricting advertising accounts, limiting features, requiring verification, or disabling accounts. These actions may result from our own proactive detection, or be informed by reports from trusted entities and user feedback (described below).
User Feedback
User feedback helps us identify commercial practices that create poor user experiences. We consider signals such as consistent patterns or disproportionate volumes of negative feedback, and we share relevant feedback with advertisers and sellers so they can improve their content and customer satisfaction. Where negative feedback persists despite warnings, we may take the actions above, up to restricting or disabling the responsible accounts or entities. This includes taking enforcement on practices such as:
  • Misleading or unreasonable pricing.
  • Non-delivery: failure to deliver purchased products or services after payment has been made.
  • Product misrepresentation: promoting products or services that materially differ from what was advertised, including significant discrepancies in quality or incorrect items.
  • Unauthorized charges: charging a customer’s payment method without prior authorization or clear disclosure.
  • Violation of return or refund policies: failure to honor stated refund or return policies.
  • Deceptive subscription practices: enrolling customers in recurring payment plans or subscription services without clear disclosure of terms.
  • Links that appear to lead to legitimate commercial sites but instead lead to scam sites.
We do not allow:
Content that uses deceptive tactics to mislead people or businesses for commercial or financial gain, including but not limited to:
Prohibited Loan Content
This includes:
  • Loan offers requiring the user to pay an upfront fee to obtain a loan.
  • Loan offers that guarantee approval without any mention of standard approval criteria, such as financial information from the borrower.
Prohibited Gambling Content
This includes:
  • Offers of real money gambling services (“Real money” is real-world currency that can be used to buy goods or services in the real world, including national currencies such as U.S. Dollars and virtual currencies such as Bitcoin):
    • with a guarantee of winning.
    • implying or admitting to have rigged the outcome of a game or match
    • soliciting people to enable match fixing or looking for help or tips on how to fix a match or game
    • promoting gambling services in deceptive or obfuscated ways (such as unrelated text paired with a gambling promo image/video)
  • Offers that promote services from known deceptive gambling vendors.
Social casino games that simulate gambling with no opportunity to win real money are covered by our Community Standard for Restricted Goods and Services.
Prohibited Investment Content
This includes:
  • Offers of investment opportunities where returns on investment are guaranteed or risk-free.
  • Offers of investment opportunities where returns on investment or compensation is partly or fully based on recruitment of others to participate in the scheme.
  • Offers of investment opportunities claiming or referencing successful past performance or returns to create an expectation of similar future results.
  • Offers of investment opportunities that claim quick returns (such as under 24 hours).
  • Offers to turn a certain sum of money into a larger one through flipping or trick or strategy involving explicit mentions of “cash flip,” "money flip,” or similar terminology.
Prohibited Charity Content
This includes:
  • Fraudulent requests for money or donations for charitable causes.
Prohibited Romance Content
This includes:
  • Fraudulent attempts to establish online romantic relationships by seeking non-sexual companionship or relationship and offering or asking for money or its equivalent in exchange.
Prohibited Brand or Celebrity-Bait Content
This includes:
  • Brand-bait scams, which involve falsely claiming to represent, or speak in the voice of, an established business or entity, together with misleading tactics to bait people into engaging with the content in an attempt to scam or defraud.
  • Celebrity-bait scams, which involve falsely using the name, likeness, or imagery of a public figure, together with misleading tactics to bait people into engaging with the content in an attempt to scam or defraud.
Prohibited Get Rich Quick Content
This includes:
  • Offers of opportunities of unrealistic financial reward for unclear or minimal effort.
Prohibited Tangible, Spiritual or Illuminati Content
This includes:
  • Offers tangible rewards, such as money, goods, or services that have a monetary value including physical, digital and virtual currencies, and physical or digital goods and services for membership in or joining an association, cult, religious sect (for example, the Illuminati brotherhood).
  • Offers tangible rewards for using black magic or spells or magical items (for example, spells, lucky charms, amulets, tokens, potions, magic wallet, etc.).
Prohibited Insurance Content
This includes:
  • Offers of false, heavily discounted insurance with requests for an up-front fee, such as an administration fee or deposit.
  • Offers of false, heavily discounted insurance with promises of significant savings on insurance compared to conventional insurance providers.
Prohibited Job Content
This includes:
  • Offers of jobs containing no information about the employer and job specifications, simply referencing job vacancies.
  • Offers of work from home but the job title implies the employee cannot WFH.
  • Offers of jobs with advance promises of salary.
  • Offers of guaranteed jobs.
  • Offers of jobs with a demand for an advance fee before the job is granted.
Prohibited Debt Relief and Credit Repair Content
This includes:
  • Promises to eliminate or reduce debt by a particular amount in a set period of time.
  • Promises to stop all debt collections or lawsuits.
  • Promises to remove credit information from credit reports or create new "credit identity."
Prohibited Giveaway Content
This includes:
  • False offers of a guaranteed reward of real money or consumer goods (such as electronics, vehicles, or jewelry) without any action required by the user beyond sharing personal or financial information.
  • False offers of money from government grants or programs.
Prohibited Advance Fee Content
This includes:
  • Falsely promises money in exchange for an up-front fee/wire transfer/payment.
Notwithstanding the above, we do not prohibit content that condemns, raises awareness of, or educates others about scams or other prohibited commercial practices, without either revealing sensitive information or promoting them.
In addition to removing accounts that violate our Prohibited Commercial Practices policy, our automated systems consider a range of behavioral signals to help identify and limit unwanted contact and exposure to potential scam activity.
  • We may disable accounts or restrict access to products and features (e.g. the ability to message certain accounts) based on a combination of behaviors such as sending unsolicited messages to people who you do not follow, deliberately misrepresenting your location, or being an admin of communities (e.g. Pages) we have removed for violating our scam policies.
For the following Community Standards, we require additional information and/or context to enforce:
We may remove content that:
  • Involves frauds or scams that have been reported by a trusted entity.
  • Recruits people to participate in class action lawsuits using deceptive tactics, such as impersonating a government entity or news outlet, or using sensationalist or exaggerated claims.
  • Involves entities participating in or claiming to engage in organized fraud or scam behavior, including the use of multiple accounts on our services in concert to perpetrate fraudulent behaviors.
We allow content that is otherwise covered by this policy when posted in condemnation, educational, awareness raising, or news reporting contexts.