Gebruik van Meta se intellektuele eiendom en lisensies

Beleidsbesonderhede

VERANDERINGELOG
Beleidsrede
Meta wy beduidende hulpbronne aan die ontwikkeling, beskerming en behoorlike gebruik van hulle intellektuele eiendom. Hierdie beleid help om te verseker dat Meta se intellektuele eiendom nie onwettig sonder ons vooraf skriftelike toestemming, of op ’n manier wat teenstrydig met ons Handelsmerkhulpbronsentrum is, gebruik word nie.
Moenie inhoud plaas wat:
  • Handelsmerkgebruik:
    • Meta se kopiereg of handelsmerk gebruik sonder Meta se vooraf toestemming, of op ’n manier wat deur die Meta-handelsmerkhulpbronsentrum verbied word nie.
    • Meta se handelsmerke verteenwoordig op ’n manier wat dit die kenmerkendste of prominentste kenmerk van die advertensiemateriaal maak nie.
    • Meta se handelsmerkbates wysig, soos deur die ontwerp of kleur te verander of om dit vir spesiale effekte of animasie te gebruik nie.
  • Handelsmerkonderskrywing:
    • Sinspeel sonder Meta se vooraf skriftelike toestemming op ’n onderskrywing of vennootskap van enige aard met enige van Meta se handelsmerke.
    • Sinspeel sonder Meta se vooraf skriftelike toestemming op onderskrywing deur enige van Meta se handelsmerke (soos Facebook, Instagram of WhatsApp), tegnologie of program.
  • Beeld die gebruikerkoppelvlak van enige produkte uit op ’n manier wat:
    • ’n Onakkurate voorstelling is van die huidige voorkoms, kenmerke of funksionaliteit van die produkte.
    • Die gebruikerkoppelvlak op enige manier wysig, soos om spesiale effekte, interferensie of animasie by te voeg.
    • Elemente van die gebruikerkoppelvlak afsonderlik of individueel gebruik
    • Nie die gebruikerkoppelvlak uitbeeld binne die konteks van ’n tersaaklike toestel soos mobiele toestel of rekenaar nie.
  • Musiek of ander inhoud gebruik op ’n manier wat Meta se musieklisensiëringsooreenkomste oortree.
  • Inhoud wat Meta besit en/of eksklusief gelisensieerde Facebook Watch-inhoud sonder goedkeuring stroom.
  • Intellektuele-eiendomsregte wat Meta besit, sonder skriftelike toestemming gebruik.
  • Merke gebruik wat verwarrend soortgelyk aan Meta se handelsmerke is.
Ons verwyder:
  • Rekeninge wat herhaaldelik hierdie beleid oortree, insluitende om nuwe rekeninge ná verwydering te skep.
Ons laat inhoud toe wat intellektuele-eiendomsregte gebruik wat Meta besit en of lisensieer in ’n mate wat:
Gebruikerservarings
Sien ’n paar voorbeelde van hoe handhawing vir mense op Facebook lyk, soos hoe dit lyk om iets te rapporteer wat jy dink nie op Facebook moet wees nie, om ingelig te word dat jy ons Gemeenskapstandaarde oortree het, en om ’n waarskuwingskerm bo-oor sekere inhoud te sien.
Neem kennis: Ons is voortdurend besig om te verbeter; dus kan wat jy hier sien, ietwat verouderd wees in vergelyking met wat ons tans gebruik.
GEBRUIKERSERVARING
Rapportering
GEBRUIKERSERVARING
Nárapporteringskommunikasie
GEBRUIKERSERVARING
Verwyderingservaring
GEBRUIKERSERVARING
Waarskuwingskerms
Handhawing
Ons het wêreldwyd dieselfde beleide vir almal op Facebook.
Kontroleringspanne
Ons wêreldwye span van meer as 15 000 kontroleerders werk elke dag om mense op Facebook veilig te hou.
Betrokkenheid van belanghebbendes
Kundiges van buite, akademici, NRO’s en beleidmakers help om die Facebook Gemeenskapstandaarde vas te stel.
Kry hulp met gebruik van Meta se intellektuele eiendom en lisensies
Vind uit wat jy kan doen indien jy iets op Facebook sien wat strydig met ons Gemeenskapstandaarde is.
Besoek ons Hulpsentrum