Verteenwoordiging van werklike identiteit

Beleidsbesonderhede

VERANDERINGELOG
Beleidsrede
Egtheid is die hoeksteen van ons gemeenskap. Ons glo dat egtheid help om ’n gemeenskap te skep waar mense op betekenisvolle maniere teenoor mekaar en Meta aanspreeklik is. Ons wil voorsiening maak vir die baie maniere waarop identiteit oor ons wêreldwye gemeenskap heen uitgedruk word, en terselfdertyd nabootsing en identiteitwanvoorstelling voorkom. Om ’n veilige en oop omgewing te handhaaf waar mense mekaar kan vertrou en ’n gemeenskap kan bou, sal ons nie die skep van rekeninge of profiele toelaat wat geskep of gebruik word om ander mense te bedrieg nie.
Op Facebook verwag ons van mense om een rekening te skep met die naam wat hulle in hulle alledaagse lewe gebruik wat hulle egte identiteit verteenwoordig. Ons het Bykomende profiele geskep om mense te help om verskillende dele van hul identiteit, soos belangstellings of sakeondernemings, uit te druk.
Ons kan vereis dat jy jou identiteit verifieer om toegang te kry tot sekere produkte en funksies of om dit te bly gebruik. As verifikasie nie voltooi word nie, kan ons handelinge uitvoer, insluitend, maar nie beperk nie, om toegang te beperk of rekeninge permanent te deaktiveer.
Ons laat nie die gebruik van ons dienste toe nie en sal Facebook-, Instagram- en Threads-rekeninge of ander Facebook-entiteite (soos Bladsye en groepe) beperk of deaktiveer wat:
  • Aan minderjarige kinders behoort.
  • ’n Ander persoon of entiteit naboots deur:
    • Hulle foto’s, naam of voorkoms te gebruik met die doel om ander mense te bedrieg
    • Namens die persoon of entiteit te praat terwyl die gebruiker nie magtiging het om dit te doen nie (bv. deur ’n Blad of profiel te skep)
  • Betrokke te raak by doelbewuste wanvoorstelling van identiteit om ander mense te mislei of te bedrieg, afdwinging te vermy, of om ons gemeenskapstandaarde te oortree. Ons oorweeg ’n aantal faktore wanneer ons misleidende identiteitswanvoorstelling beoordeel, soos:
    • Herhaalde of beduidende veranderinge aan identiteitsbesonderhede, soos naam of ouderdom
    • Misleidende profielinligting, soos biografiebesonderhede en profielligging
    • Gebruik van generiese prente
  • Gebruik van ’n naam wat ons Gemeenskapstandaarde oortree.
Op Facebook sal ons verdere inligting aanvra voordat ons optree, wat kan insluit om profiele of rekeninge tydelik te beperk of om dit permanent te deaktiveer as jy:
  • ’n Vals geboortedatum verskaf
  • ’n Naam gebruik wat nie die werklike naam is wat jy elke dag gebruik nie
  • ’n Enkele rekening skep wat meer as een persoon verteenwoordig of wat deur meer as een persoon gebruik word
  • Veelvuldige Facebook-rekeninge skep of byhou
  • ’n Rekening skep wat ’n niemensentiteit verteenwoordig, soos ’n besigheid, troeteldier, of fiktiewe karakter
  • Leë profiele onderhou wat vir ’n lang tyd nie gebruik word nie
Aanhanger-, satire- en parodierekeninge
Ons laat rekeninge toe wat aan aanhangersentiment, humor, parodie, satire, kritiek, kommentaar en opinie toegewy is. Die rekening moet hul nieamptelike status minstens duidelik maak in die rekeningnaam en ideaal elders op die profiel, soos in die profielfoto of biografie (bv. deur “aanhangerblad” by die vertoonnaam/naam in te sluit). Rekeninge wat nie hul nieamptelike aard duidelik bekend maak nie, kan beperk of verwyder word.
Beleidsrede
Egtheid is die hoeksteen van ons gemeenskap. Ons glo dat egtheid help om ’n gemeenskap te skep waar mense op betekenisvolle maniere teenoor mekaar en Meta aanspreeklik is. Ons wil voorsiening maak vir die baie maniere waarop identiteit oor ons wêreldwye gemeenskap heen uitgedruk word, en terselfdertyd nabootsing en identiteitwanvoorstelling voorkom. Om ’n veilige en oop omgewing te handhaaf waar mense mekaar kan vertrou en ’n gemeenskap kan bou, sal ons nie die skep van rekeninge of profiele toelaat wat geskep of gebruik word om ander mense te bedrieg nie.
Op Facebook verwag ons van mense om een rekening te skep met die naam wat hulle in hulle alledaagse lewe gebruik wat hulle egte identiteit verteenwoordig. Ons het Bykomende profiele geskep om mense te help om verskillende dele van hul identiteit, soos belangstellings of sakeondernemings, uit te druk.
Ons kan dalk van jou vereis om jou identiteit te verifieer om toegang te kry tot sekere produkte en funksies en om dit te bly gebruik. As verifikasie nie voltooi word nie, kan ons daartoe oorgaan om handelinge uit te voer, insluitend, maar nie beperk nie, tot toegang te beperk of rekeninge permanent te deaktiveer.
Ons laat nie die gebruik van ons dienste toe nie en sal Facebook-, Instagram- en Threads-rekeninge of ander Facebook-entiteite (soos Bladsye en groepe) beperk of deaktiveer wat:
  • Aan minderjarige kinders behoort.
  • ’n Ander persoon of entiteit naboots deur:
    • Hulle foto’s, naam of voorkoms te gebruik met die doel om ander mense te bedrieg
    • Namens die persoon of entiteit te praat terwyl die gebruiker nie magtiging het om dit te doen nie (bv. deur ’n Blad of profiel te skep)
  • Betrokke te raak by doelbewuste wanvoorstelling van identiteit om ander mense te mislei of te bedrieg, afdwinging te vermy, of om ons gemeenskapstandaarde te oortree. Ons oorweeg ’n aantal faktore wanneer ons misleidende identiteitswanvoorstelling beoordeel, soos:
    • Herhaalde of beduidende veranderinge aan identiteitsbesonderhede, soos naam of ouderdom
    • Misleidende profielinligting, soos biografiebesonderhede en profielligging
    • Gebruik van generiese prente
  • Gebruik van ’n naam wat ons Gemeenskapstandaarde oortree.
Op Facebook sal ons verdere inligting aanvra voordat ons optree, wat kan insluit om profiele of rekeninge tydelik te beperk of om dit permanent te deaktiveer as jy:
  • ’n Vals geboortedatum verskaf
  • ’n Naam gebruik wat nie die werklike naam is wat jy elke dag gebruik nie
  • ’n Enkele rekening skep wat meer as een persoon verteenwoordig of wat deur meer as een persoon gebruik word
  • Veelvuldige Facebook-rekeninge skep of byhou
  • ’n Rekening skep wat ’n niemensentiteit verteenwoordig, soos ’n besigheid, troeteldier, of fiktiewe karakter
  • Leë profiele onderhou wat vir ’n lang tyd nie gebruik word nie
Aanhanger-, satire- en parodierekeninge
Ons laat rekeninge toe wat aan aanhangersentiment, humor, parodie, satire, kritiek, kommentaar en opinie toegewy is. Die rekening moet hul nieamptelike status minstens duidelik maak in die rekeningnaam en ideaal elders op die profiel, soos in die profielfoto of biografie (bv. deur “aanhangerblad” by die vertoonnaam/naam in te sluit). Rekeninge wat nie hul nieamptelike aard duidelik bekend maak nie, kan beperk of verwyder word.
Beleidsrede
Egtheid is die hoeksteen van ons gemeenskap. Ons glo dat egtheid help om ’n gemeenskap te skep waar mense op betekenisvolle maniere teenoor mekaar en Meta aanspreeklik is. Ons wil voorsiening maak vir die baie maniere waarop identiteit oor ons wêreldwye gemeenskap heen uitgedruk word, en terselfdertyd nabootsing en identiteitwanvoorstelling voorkom. Om ’n veilige en oop omgewing te handhaaf waar mense mekaar kan vertrou en ’n gemeenskap kan bou, sal ons nie die skep van rekeninge of profiele toelaat wat geskep of gebruik word om ander mense te bedrieg nie.
Op Facebook verwag ons van mense om een rekening te skep met die naam wat hulle in hulle alledaagse lewe gebruik wat hulle egte identiteit verteenwoordig. Ons het Bykomende profiele geskep om mense te help om verskillende dele van hulle identiteit, soos belangstellings of besighede, uit te druk.
Ons laat nie die gebruik van ons dienste toe nie en sal Facebook-, Instagram- en Threads-rekeninge of ander Facebook-entiteite (soos Bladsye en groepe) beperk of deaktiveer wat:
  • Aan minderjarige kinders behoort.
  • ’n Ander persoon of entiteit naboots deur:
    • Hulle foto’s, naam of voorkoms te gebruik met die doel om ander mense te bedrieg
    • Namens die persoon of entiteit te praat terwyl die gebruiker nie magtiging het om dit te doen nie (bv. deur ’n Blad of profiel te skep)
  • Betrokke te raak by doelbewuste wanvoorstelling van identiteit om ander mense te mislei of te bedrieg, afdwinging te vermy, of om ons gemeenskapstandaarde te oortree. Ons oorweeg ’n aantal faktore wanneer ons misleidende identiteitswanvoorstelling beoordeel, soos:
    • Herhaalde of beduidende veranderinge aan identiteitsbesonderhede, soos naam of ouderdom
    • Misleidende profielinligting, soos biografiebesonderhede en profielligging
    • Gebruik van generiese prente
  • Gebruik van ’n naam wat ons Gemeenskapstandaarde oortree.
Op Facebook sal ons verdere inligting aanvra voordat ons optree, wat kan insluit om profiele of rekeninge tydelik te beperk of om dit permanent te deaktiveer as jy:
  • ’n Vals geboortedatum verskaf
  • ’n Naam gebruik wat nie die werklike naam is wat jy elke dag gebruik nie
  • ’n Enkele rekening skep wat meer as een persoon verteenwoordig of wat deur meer as een persoon gebruik word
  • Veelvuldige Facebook-rekeninge skep of byhou
  • ’n Rekening skep wat ’n niemensentiteit verteenwoordig, soos ’n besigheid, troeteldier, of fiktiewe karakter
  • Leë profiele onderhou wat vir ’n lang tyd nie gebruik word nie
Aanhanger-, satire- en parodierekeninge
Ons laat rekeninge toe wat aan aanhangersentiment, humor, parodie, satire, kritiek, kommentaar en opinie toegewy is. Die rekening moet hul nieamptelike status minstens duidelik maak in die rekeningnaam en ideaal elders op die profiel, soos in die profielfoto of biografie (bv. deur “aanhangerblad” by die vertoonnaam/naam in te sluit). Rekeninge wat nie hul nieamptelike aard duidelik bekend maak nie, kan beperk of verwyder word.
Beleidsrede
Egtheid is die hoeksteen van ons gemeenskap. Ons glo dat egtheid help om ’n gemeenskap te skep waar mense op betekenisvolle maniere teenoor mekaar en Meta aanspreeklik is. Ons wil voorsiening maak vir die baie maniere waarop identiteit regoor ons wêreldwye gemeenskap uitgedruk word, en terselfdertyd nabootsing en identiteitwanvoorstelling voorkom. Om ’n veilige en oop omgewing te handhaaf waar mense mekaar kan vertrou en ’n gemeenskap kan bou, sal ons nie die skep van rekeninge of profiele toelaat wat geskep of gebruik word om ander mense te bedrieg nie.
Op Facebook verwag ons van mense om een rekening te skep met die naam wat hulle in hulle alledaagse lewe gebruik wat hulle egte identiteit verteenwoordig. Ons het Bykomende profiele geskep om mense te help om verskillende dele van hul identiteit, soos belangstellings of sakeondernemings, uit te druk. Op Instagram verwag ons nie van mense om hulle egte naam te gebruik nie, maar ons vereis wel van mense om nie rekeninge te skep met die doel om ander mense te mislei nie. Ons wil voorsiening maak vir die diverse maniere waarop identiteit regoor ons wêreldwye gemeenskap uitgedruk word, en terselfdertyd nabootsing en identiteitwanvoorstelling op Facebook en Instagram voorkom.
Ons egtheidbeleide is bedoel om ’n veilige en oop omgewing te skep waar mense mekaar kan vertrou en ’n gemeenskap kan bou.
Ons laat nie die gebruik van ons dienste toe nie en sal Facebook-, Instagram-, en Threads-rekeninge of ander Facebook-entiteite (soos Bladsye en Groepe) beperk of deaktiveer wat:
  • Aan minderjarige kinders behoort
  • ’n Uitdruklike doel demonstreer om ander te mislei en na te boots deur ’n ander persoon se voorkoms en ander identiteitsbesonderhede te gebruik om voor te gee om daardie persoon te wees, of om aan te neem om ’n persoon te wees of namens daardie persoon of entiteit vir wie hulle nie magtiging het nie, te praat.
  • Boots ’n ander persoon of entiteit na deur:
    • Hulle foto’s, naam of voorkoms te gebruik met die doel om ander mense te bedrieg
    • Namens die persoon of entiteit te praat terwyl die gebruiker nie magtiging het om dit te doen nie (bv. deur ’n Blad of profiel te skep)
  • Betrokke raak by doelbewuste wanvoorstelling van identiteit om ander te mislei of te bedrieg, handhawing te omseil of ons Gemeenskapstandaarde te oortree. Ons oorweeg ’n aantal faktore wanneer ons misleidende identiteitswanvoorstelling beoordeel, soos:
    • Herhaalde of beduidende veranderinge aan identiteitsbesonderhede, soos naam of ouderdom
    • Misleidende profielinligting, soos biografiebesonderhede en profielligging
    • Gebruik van generiese foto's
  • Gebruik van ’n naam wat ons Gemeenskapstandaarde oortree.
In sekere gevalle, soos wat hier onder uiteengesit word,Op Facebook, sal ons verdere inligting aanvra voordat ons optree, wat kan insluit om Facebook-profiele of-rekeninge tydelik te beperk of permanent te deaktiveer, as jy:
  • ’n Vals geboortedatum verskaf
  • ’n Naam gebruik wat nie die werklike naam is wat jy elke dag gebruik nie
  • ’n Enkele rekening skep wat meer as een persoon verteenwoordig of wat deur meer as een persoon gebruik word
  • Veelvuldige Facebook-rekeninge skep of byhou
  • ’n Rekening skep wat ’n niemensentiteit verteenwoordig, soos ’n besigheid, troeteldier, of fiktiewe karakter
Beleidsrede
Egtheid is die hoeksteen van ons gemeenskap. Ons glo dat egtheid help om ’n gemeenskap te skep waar mense op betekenisvolle maniere teenoor mekaar en teenoor MetaFacebook aanspreeklik is. Op Facebook verwag ons van mense om een rekening te skep met die naam wat hulle in hulle alledaagse lewe gebruik wat hulle egte identiteit verteenwoordig. Ons het Bykomende profiele geskep om mense te help om verskillende dele van hul identiteit, soos belangstellings of sakeondernemings, uit te druk. Op Instagram verwag ons nie van mense om hulle egte naam te gebruik nie, maar ons vereis wel van mense om nie rekeninge te skep met die doel om ander mense te mislei nie. Ons wil voorsiening maak vir die diverse maniere waarop identiteit regoor ons wêreldwye gemeenskap uitgedruk word, en terselfdertyd nabootsing en identiteitwanvoorstelling op Facebook en Instagram voorkom. Dit is waarom ons vereis dat mense ’n Facebook-rekening skep deur die naam te gebruik wat hulle in hul daaglikse lewe gebruik. Ons egtheidsbeleide is bedoel om ’n veilige omgewing te skep waar mense mekaar kan vertrou en mekaar verantwoordbaar kan hou.
Ons egtheidsbeleide is bedoel om ’n veilige en oop omgewing te skep waar mense mekaar kan vertrou en ’n gemeenskap kan bou.
Om ’n veilige omgewing te handhaaf en vrye uitdrukking te bemagtig, verwyder ons rekeninge wat skadelik is vir die gemeenskap, insluitend daardie rekeninge wat die veiligheid van ander rekeninge en ons dienste kompromiteer. Ons het ’n kombinasie van outomatiese en handmatige stelsels gebou om rekeninge te blokkeer en te verwyder wat gebruik word om ons Gemeenskapstandaarde aanhoudend of buitensporig te misbruik.
Omdat rekeningvlakverwydering ’n ernstige stap is, wil ons ons gemeenskap, wanneer ook al moontlik, die kans gee om ons reëls te leer en ons Gemeenskapstandaarde te volg. Strawwe, insluitende die deaktivering van ’n rekening, is ontwerp om proporsioneel te wees tot die erns van die oortreding en die risiko van skade wat dit vir die gemeenskap inhou. Voortdurende oortredings, ondanks herhaalde waarskuwings of beperkings, of oortredings wat veiligheidsrisiko’s inhou, sal lei daartoe dat die rekening gedeaktiveer word.
Ons laat nie die gebruik van ons dienste toe nie en sal Facebook- en Instagram- rekeninge of ander Facebook- entiteite (soos Bladsye, Groepe en geleenthedebeperk of deaktiveer) wat as jy:
  • Aan minderjarige kinders behoort
  • Uitdruklik die doel het om ander mense te bedrieg of na te boots deur ’n ander persoon se voorkoms of ander identiteitsbesonderhede te gebruik om voor te gee om daardie persoon te wees, of om voor te gee om iemand te wees of om sonder magtiging iemand of ’n entiteit se woordvoerder te wees.
  • Betrokke raak by doelbewuste wanvoorstelling van identiteit om ander mense te mislei of te bedrieg, afdwinging te vermy, of om ons Gemeenskapstandaarde te oortree.
  • ’n Naam gebruik wat ons Gemeenskapstandaarde oortree.
  • Ernstig ons Gemeenskapstandaarde oortree.
  • Volhardend ons Gemeenskapstandaardeoortree.
  • Nou verbind is aan ’n netwerk van rekeninge of ander entiteite wat ons beleide skend en omseil.
  • As deel van ’n netwerk van rekeninge of ander entiteite koördineer om ons Gemeenskapstandaarde te skend of te ontduik.
  • ’n Rekening skep of gebruik wat die voorneme demonstreer om ons Gemeenskapstandaarde te skend.
  • ’n Rekening skep of gebruik deur geskrewe of ander nie-egte manier.
  • ’n Rekening of entiteit skep of heraanwend om ’n vorige verwydering te omseil, insluitend dié wat geassesseer word om gemeenskaplike eienaarskap en inhoud te hê as voorheen verwyderde rekeninge of entiteite.
  • Skep of gebruik ’n rekening wat jou identiteit opsetlik wanvoorstel om ander te mislei of bedrieg, of om die afdwinging van ons gemeenskapstandaarde te omseil of dit te oortree. Ons oorweeg ’n aantal faktore wanneer ons misleidende identiteitswanvoorstelling beoordeel, soos:
    • Herhaalde of beduidende veranderinge aan identiteitbesonderhede soos naam en ouderdom
    • Misleidende profielinligting, soos biografiebesonderhede en profielligging
    • Gebruik van voorraadbeelde of gesteelde foto’s
    • Ander betrokke rekeningaktiwiteit
  • Ander naboots deur:
    • Hul foto’s gebruik met die uitdruklike doel om ander te bedrieg.
    • ’n Rekening skep wat veronderstel word om ’n ander persoon of entiteit te wees of om namens hulle te praat.
    • ’n Blad skep wat voorgee om ’n ander persoon of entiteit te wees waar die gebruiker nie toestemming het om dit te doen nie.
  • Jonger as 13 jaar oud is.
  • ’n Veroordeelde seksoortreder is.
  • Ingevolge toepaslike wetgewing verbied word om ons produkte, dienste of sagteware te ontvang.
In sommige gevalle, soos die gevalle wat hier onder uiteengesit word, sal ons verdere inligting versoek voordat ons daartoe oorgaan om Facebook-rekeninge tydelik te beperk of om dit permanent te deaktiveer as jy:oor ’n rekening voor optrede wat wissel van tydelike beperking van rekeninge tot permanente deaktivering daarvan.
  • Verskaf ’n vals geboortedatum
  • ’n Naam gebruik wat nie die werklike naam is wat jy elke dag gebruik nie
  • ’n Enkele rekening skep wat meer as een persoon verteenwoordig of wat deur meer as een persoon gebruik word
  • Veelvuldige Facebook-rekeninge skep of byhou
  • ’n Rekening skep wat ’n niemenslike entiteit verteenwoordig, soos ’n besigheid, troeteldier, of fiktiewe karakter
  • Rekeninge wat hul identiteit wanvoorstel (Slegs Facebook en Messenger) deur:
    • ’n Rekening te skep wat ’n naam gebruik wat nie die werklike naam is wat jy in die daaglikse lewe gebruik nie
      • ’n Naam gebruik wat inherent skendend is, wat beledigings en ander skendings van die Gemeenskapstandaardebevat
    • ’n Vals geboortedatum verskaf.
    • Een rekening skep wat meer as een persoon verteenwoordig of wat deur meer as een persoon gebruik word.
    • Veelvuldige rekeninge as ’n enkelgebruiker onderhou.
  • Gekompromitteerde rekeninge.
  • Leë rekeninge wat lank dormant is.
Gebruikerservarings
Sien ’n paar voorbeelde van hoe handhawing vir mense op Facebook lyk, soos hoe dit lyk om iets te rapporteer wat jy dink nie op Facebook moet wees nie, om ingelig te word dat jy ons Gemeenskapstandaarde oortree het, en om ’n waarskuwingskerm bo-oor sekere inhoud te sien.
Neem kennis: Ons is voortdurend besig om te verbeter; dus kan wat jy hier sien, ietwat verouderd wees in vergelyking met wat ons tans gebruik.
GEBRUIKERSERVARING
Rapportering
GEBRUIKERSERVARING
Nárapporteringskommunikasie
GEBRUIKERSERVARING
Verwyderingservaring
GEBRUIKERSERVARING
Waarskuwingskerms
Handhawing
Ons het wêreldwyd dieselfde beleide vir almal op Facebook.
Kontroleringspanne
Ons wêreldwye span van meer as 15 000 kontroleerders werk elke dag om mense op Facebook veilig te hou.
Betrokkenheid van belanghebbendes
Kundiges van buite, akademici, NRO’s en beleidmakers help om die Facebook Gemeenskapstandaarde vas te stel.
Kry hulp vir verteenwoordiging van werklike identiteit
Vind uit wat jy kan doen indien jy iets op Facebook sien wat strydig met ons Gemeenskapstandaarde is.
Besoek ons Hulpsentrum