By Meta is ons daaraan toegewyd om aan mense ’n stem te gee en hulle veilig te hou.

Sedert 2016 gebruik ons ’n strategie genaamd “verwyder, verminder, lig in” om inhoud op alle Meta-tegnologieë te bestuur.
Dit beteken dat ons skadelike inhoud verwyder wat teen ons beleide indruis, die verspreiding verminder van problematiese inhoud wat nie ons beleide oortree nie, en mense inlig met bykomende konteks sodat hulle kan besluit wat om te klik, te lees of te deel.
Om te help met hierdie strategie, het ons beleide wat beskryf wat toegelaat word op ons tegnologieë en wat nie. Ons spanne werk saam om ons beleide te ontwikkel en ditaf te dwing. Dit werk só.

1

Ons werk saam met wêreldkundiges in tegnologie, openbare veiligheid en menseregte om ons beleide te skep en op te dateer.

2

Ons bou funksionaliteite vir veiligheid, sodat mense inhoud kan rapporteer en rekeninge kan blokkeer, verberg of ophou volg.

3

Ons dwing ons beleide af deur tegnologie en menslike kontrolering te gebruik.
Ons hou mense veilig en laat ons verantwoordbaar hou vir die deel van ons beleide, handhawing en deursigtigheidsverslae.
policy-image
Ons beleide
Ons beleide definieer wat op Meta-tegnologieë toegelaat word en wat nie. As inhoud strydig met ons beleide is, sal ons daarteen optree.
enforcement-image
Ons afdwinginghandhawingafdwinging
Ons gebruik tegnologie en kontroleringspanne om daagliks miljoene stukke teks op Facebook en Instagram op te spoor, na te gaan en daarteen op te tree.
transparency-reports-image
Ons deursigtigheidsverslae
Ons publiseer gereelde deursigtigheidsverslae om mense te wys hoe ons met die handhawing van ons beleide vaar.
ranking-image
Ons benadering om gradering te verduidelik
Kunsmatige-intelligensie- (AI-)stelsels rig die gradering van inhoud vir baie ervarings op Meta-produkte, soos om na Facebook-stroom te kyk, reels-video’s op Instagram te kyk of om deur Facebook Marketplace te snuffel.
Onlangse opdaterings